Projekte wat in die 1ste en tweede ronde van die regering se groenkrag-bodprogram as voorkeurbieërs aangewys is.


0: Solar Capital De Aar 3
Ver detalle
1: Sishen Solar Facility
Ver detalle
2: Aurora
Ver detalle
3: Vredendal
Ver detalle
4: Linde
Ver detalle
5: Dreunberg
Ver detalle
6: Jasper Power Company
Ver detalle
7: Boshof Solar Park
Ver detalle
8: Upington Solar PV
Ver detalle
9: Gouda Windplaas
Ver detalle
10: Amakhaya Emoyeni
Ver detalle
11: Tsitsikamma Community Windfarm
Ver detalle
12: West Coast One
Ver detalle
13: Waainek
Ver detalle
14: Tsitsikamma Community Windfarm
Ver detalle
15: West Coast One
Ver detalle
16: Waainek
Ver detalle
17: Grassridge
Ver detalle
18: Chaba
Ver detalle
19: Stortemelk Hydro
Ver detalle
20: Neusberg hidroëlektriese projek
Ver detalle
21: Bokpoort CSP
Ver detalle


Lugares de interés (POIs) del Mapa

0: Solar Capital De Aar 3

Fotovoltaïese sonkrag 75 MW


Más sobre Solar Capital De Aar 3

1: Sishen Solar Facility

Fotovoltaïese sonkrag 74 MW.
Die internasionale groep Accione Energy en die plaaslike konstruksiegroep Aveng gaan die aanleg bou en bedryf. Accione besit 51% en Aveng besit 29% van die projek.


Más sobre Sishen Solar Facility

2: Aurora

Fotovoltaïese sonkrag 9MW
Ontwikkelaar: Solairedirect, Franse sonkragmaatskappy


Más sobre Aurora

3: Vredendal

Fotovoltaïese sonkrag 8,8 MW
Ontwikkelaar: Solairedirect, Franse sonkragmaatskappy.


Más sobre Vredendal

4: Linde

Fotovoltaïese sonkrag 36,8 MW


Más sobre Linde

5: Dreunberg

Fotovoltaïese sonkrag 69,6 MW


Más sobre Dreunberg

6: Jasper Power Company

Fotovoltaïese sonkrag 75 MW
Konsortium van die Amerikaanse groep SolarReserve, Intikon Energy en die bemagtigingsgroep Kensani.
Finansier: Rand Merchant Bank


Más sobre Jasper Power Company

7: Boshof Solar Park

Fotovoltaïese sonkrag 60 MW


Más sobre Boshof Solar Park

8: Upington Solar PV

Fotovoltaïese Sonkrag 8,9 MW


Más sobre Upington Solar PV

9: Gouda Windplaas

Gouda Windplaas 135 MW
Die internasionale hernieubare-energiemaatskappy Accione Energy het 'n 51%-belang in die projek en die plaaslike konstruksiegroep Aveng het 29%. Hulle gaan die windplaas bou en bedryf.


Más sobre Gouda Windplaas

10: Amakhaya Emoyeni

windplaas van 137,9 MW net oos van Cookhouse
ontwikkelaar: Die Australiese maatskappy Windlab,
windturbineverskaffer: DIe Indiese groep Suzlon


Más sobre Amakhaya Emoyeni

11: Tsitsikamma Community Windfarm

Windplaas van 94,8 MW, saam aangepak deur Cennergi (groenkragfiliaal van Exxaro), Watt Energy, 'n Oos-Kaapse hernieubare-energie-onderneming, en die Tsitsikamma gemeenskapstrust, wat 5000 lede van die Mfengu-gemeenskap in Tsitsikamma verteenwoordig.


Más sobre Tsitsikamma Community Windfarm

12: West Coast One

Windplaas van 90,8 MW ontwikkel deur Moyeng Energy, wat besit word deur Investec en GDF Suez.


Más sobre West Coast One

13: Waainek

windplaas van 23,4 MW
Ontwikkelaar: Innowind, saam met die Franse groep EDF Energies Nouvelles.
Vestas van Swede sal die windturbines voorsien.


Más sobre Waainek

14: Tsitsikamma Community Windfarm

windplaas van 94,8 MW
ontwikkelaars: Cennergi (groenkragfiliaal van Exxaro) en Watt Energy, met Tsitsikamma gemeenskapstrust wat 5 000 inwoners van die Mfengu gemeenskap verteenwoordig.


Más sobre Tsitsikamma Community Windfarm

15: West Coast One

windplaas van 90,8 MW
ontwikkelaar: Moyeng Energy. Hulleword besit deur Investec en GDF Suez.


Más sobre West Coast One

16: Waainek

windplaas van 23,4 MW
ontwikkelaar: Innowind saam met Franse groep EDF Energies Nouvelles.
windturbineverskaffer: Vestas


Más sobre Waainek

17: Grassridge

windplaas van 59,8 MW. Ontwikkelaar Innowind saam met Europese vennoot EDF Energies Nouvelles.
Vestas voorsien die windturbines


Más sobre Grassridge

18: Chaba

windplaas van 20,6 MW
ontwikkelaar: Innowind saam met Franse vennoot EDF Energies Nouvelles.
Vestas voorsien die windturbines.


Más sobre Chaba

19: Stortemelk Hydro

Hidroëlektriese aanleg van 4,3 MW by die wal van die Botterkloofdam op die Asrivier, naby Bethlehem.
Ontwikkelaar: NuPlan


Más sobre Stortemelk Hydro

20: Neusberg hidroëlektriese projek

hidroëlektriese projek van 10 MW
ontwikkelaar: Mulilo Energy


Más sobre Neusberg hidroëlektriese projek

21: Bokpoort CSP

Gekonsentreerde sonkragaanleg van 50 MW
ontwikkelaar: Saoedi-Arabiese water- en elektrisiteitsgroep ACWA Power saam met Solafrica Thermal Energy
finansiers: Nywerheidsontwikkelingskorporasie en Investec


Más sobre Bokpoort CSP

Comentarios

comments powered by Disqus